Lees asb die nota onderaan voor enige besighede gekontak word d.m.v. hierdie webblad/ Please read the note below, before using this website to contact any businesses.
Die sake gids se doel is om inligting, asook kontakbesonderhede van besighede in Piketberg (en omliggende dorpe) maklik beskikbaar te stel aan die publiek. Blaai gerus rond & indien u nie vind waarna u soek nie, kontak ons asseblief dat ons die gids daarvolgens kan opdateer.
Nota: Ons poog om alle kontakbesonderhede van besighede opgedateer te hou, maar let wel: Indien u ‘n besigheid kontak deur die “Kontak besigheid” opsie onderaan die besonderhede van die besigheid, en geen terugvoer ontvang nie – beveel ons aan om die besigheid direk te skakel by die telefoon nommer soos gelys. Dit kan gebeur dat die e-pos inligting van diè besigheid nog nie opdateer is nie. Ons vra onverskoning vir enige ongerief.
The purpose of the business directory is to provide the public with information, as well as contact details for businesses in Piketberg and surrounding areas. Should you not find what you are looking for, please let us know so we can update the directory accordingly.
Note: We aim to keep the contact details/ information updated as best we can, but keep in mind: Should you contact a business through the “contact this business” option at the bottom of the business listing, and receive no feedback from that business, we recommend you contact them directly at the telephone number provided. It is possible that the email information for that business has not yet been updated. We apologize for the inconvenience.
Gebeurtenisse/ Events
  1. PQ Agri Familie Uitdaag

    August 24 @ 08:00 - 17:00
Save the Date..
  1. PQ Agri Familie Uitdaag

    August 24 @ 08:00 - 17:00

%d bloggers like this: