Dit is vir ons ‘n groot voorreg om die nuus met u te deel dat ons ‘n SA Jagters – en Wildbewaringsvereniging tak in Piketberg(Bergrivier) beskikbaar het. Die tak sal streef om alle SA Jag aktiwiteite aan te bied om jou as volwaardige lid te dien. Ons tak is amptelik gestig op 17 Oktober 2018.

Vir jou inligting: 

2019 BOKSPOG Kompetisie wenners!!


Toekomstige Gebeurtenisse/ Future Events

ALGEMENE JAARVERGADERING : 11 SEPTEMBER 2019 @ DUNN’S CASTLE


2019 Uitslae


Voormalige Gebeurtenisse/ Past Events

Kaap Agri Familie dag 13 Julie 2019

Familie Inskiet 11 Mei 2019

Piket Intro Ope 02 Maart 2019

Baie dankie aan al ons borge asook elke individu wat die dag bygewoon & saam met ons geniet het.

Kliek op die beeld om na SA Jag se webblad herlei te word
sa-jag-logo

Gebeurtenisse/ Events
  1. PQ Agri Familie Uitdaag

    August 24 @ 08:00 - 17:00
Save the Date..
  1. PQ Agri Familie Uitdaag

    August 24 @ 08:00 - 17:00

%d bloggers like this: