Interessante feite oor die Museum

  1. Gevestig deur Mnr. A.J Liebenberg wat in 1983 sy huis aan die munisipaliteit geskenk het

  2. Die museum is oopgemaak vir die publiek in 1985

  3. Die adres van die museum was eers Hoog straat 4, en het in 1998 verhuis na Kerk straat 10.

  4. Die sinagoge is gebou in 1922 deur Mnr. Lodewyk Ando Simon

Hierdie museum en sinagoge moet verseker op jou ‘to-do-list’ wees wanneer jy Piketberg besoek.

Vir meer inligting kontak Piketberg Museum by 022 913 2177 of e-pos by info@piketbergmuseum.co.za

Interesting facts about Piketberg Museum

  1. Originated through Mr A.J Liebenberg donating his house to the municipality in 1983

  2. The museum was officially opened to the public in 1985

  3. The museum was originally located in 4 High Street, and moved to 10 Church Street in 1998

  4. The synagogue was established in 1922 by Mr Lodewyk Ando Simon

This museum and synagogue should surely be on your ‘to-do-list’ when you’re planning on visiting Piketberg.

For more information contact Piketberg Museum at 022 913 2177 or e-mail at info@piketbergmuseum.co.za

[huge_it_gallery id=”5″]

 

%d bloggers like this: